ead>

Error. Page cannot be displayed. Please contact your service provider for more details. (25)



Log in


Mon
4
Jul '11

Blog 38 – Buddy and Me – Project 3 (2nd July 2011)

Posted by Julia

Categories: Buddy and Me

You are viewing an individual post


Who Is Steve Heath
A Message To The President of South Africa.
Factors Contributing To The Increase In Child Rape.
A Proposed Solution To Stopping The Rape And Sexual Abuse Of Children in SA.

To watch Buddy and Me in real time click here, select South Africa under “Global Fleet Logins:” in the left hand panel, enter cellphone number 0822549129 and password Buddy.

To make a donation to or information on any of the organisations involved in assisting victims of child rape and abuse, please click on one of the following links:

Beares
Lubners
Bobbi Bear Foundation (KwaZulu-Natal)
The Teddy Bear Clinic (Gauteng)
The TygerBear Foundation (Western Cape)
GRIP (Mpumalanga)
StepThru (Gauteng)

To see the ‘Buddy and Me’ scheduled itinerary details for the period 14 June – 19th July 2011 see blog 34

To read the shocking details of the Upington horror story – The Hynie Dick Story – regarding the ‘Upington savage pedophile’ see blog 35

This blog is dedicated to the story of Cathy Kenny, mother of 3 year old ‘Lamb’ who was raped by her mothers boyfriend, one of the many savages running free around South Africa raping and sexually abusing children at will, with the small victims and their mothers being forced to live with the shockingly inadequate system we as South Africans are forced to live with, a system which in it’s self is guilty of the abuse of children. For obvious reasons her daughters name is changed to ‘Lamb’ and the ‘other individuals’ name has been changed to (the savage).

26/06/2011

Steve

Buddy and Me

Per E-pos

INSAKE:        VERKRAGTING VAN MINDERJARIGE

Gedurende Maart 2011, was my 3-jarige dogtertjie ‘Lamb’  verkrag deur (the savage) (my ma se kêrel, in my huis.  Ek het haar in my ma se sorg gelaat omdat ek en my man vir sy ma kruideniersware moes neem in Pretoria.  Ons motor het gebreek en die werktuigkundige moes die part bestel; hy kon dit eers die Maandag van die Ford agente af kry en die motor herstel.  Gedurende die naweek het my suster Carol my gekontak en in kennis gestel dat my ma moeilikheid maak by die huis omdat sy onder die invloed van drank was.  Ek het haar gesê om die polisie te kontak en haar te laat verwyder.  Die polisie het my ook geskakel insake goedere wat my ma gesteel het.  Sy en (the savage) is toe die Sondag weg.  Ons het die Dinsdag oggend ongeveer 04h00 tuis gekom.

Ongeveer 2 weke na my ma en haar kêrel vertrek het, het ‘Lamb’ gekla dat dat haar koekie seer is.  Ek het gekyk en opgelet dat dit nie normaal lyk nie en rooi is.  Ek het room aangesmeer en dit het gehelp, want ek het niks vermoed op daai stadium nie.  ‘n Paar dae later het sy weer gekla en ek het haar gevra hoekom dit seer is; sy het geantwoord sy weet nie.  Ek het besluit om haar na my pa toe te neem sodat hy kan probeer om die waarheid uit haar te kry.  Sy het vir hom gesê dat ouma se man aan haar koekie gevat het en gewys hoe hy dit gedoen het.  Ek het die kamer deursoek wat my ma en (the savage) in geslaap het en het een van ‘Lamb’ se panties onder die matras gevind.  Ek het ook duidelik in my pa se sitkamer gehoor hoe my twee susters Carol en Marie vir ‘Lamb’ kruisondervra in die kombuis oor wie haar verkrag het (sien aanhangsel).

My ma en (the savage) het teruggekom Krugersdorp Wes toe en ek het die SAPD in kennis gestel dat hy in die area is.  Hy is by my huis gearresteer.  Tydens sy arrestasie het hy my gevra hoekom hy in hegtenis geneem word.  Ek het hom gesê dat hy my dogtertjie verkrag het en hy het geantwoord daar is ‘n verskil tussen molestering en verkragting.

My suster Carol het ‘n vals verklaring in die Hof onder Eed gelewer wat verseker het dat (the savage) vrygelaat word.  Ek was geensins in kennis gestel deur KBE van die verloop van sake nie, ek moes dit van ander mense hoor.  Sover my kennis strek, word sy ook nie vervolg vir myneed nie!

Die SAPD doen nie hulle werk nie, die KBE nog minder.  Die hoof staatsaanklaer, mnr Van Staden van Krugersdorp, het ons blatant ingelig dat hulle met ‘n identiteits probleem omdat een persoon haar verklaring verander het en kan niks aan die saak doen nie.  Ons as ouers moet bewyse inwin.  Hy het verder ook gesê dat my dogtertjie lieg.  Ek glo my kind.  Sy het tydens die ondersoek deur die SAPD voor ‘n polisiebeampte weereens bevestig dat dit ouma se man was en ek is inbesit van die beampte se verklaring ter stawing hiervan.

Ek vertrou dat u van hulp sal wees om geregtigheid vir my kind te laat seevier en die skuldiges aan die pen te laat ry en daarmee bedoel ek (the savage) en my suster Carol.  Duidelik voel hulle niks vir ‘n minderjarige kindjie se lewe wat verwoes is nie.

Sou u enige verdure inligting benodig, kontak my gerus.  Ek sal dit waardeer indien u my van die verloop van sake sal verwittig.

Die hele aangeleentheid het nie net n pragtige rooikop dogtertjie se lewe verwoes nie maar n hele gesin sin

I hear the silence, I taste the tears the echoes of guilt will haunt my years the empty nothing I know the pain as it fills my soul I feel the shame

She see her clothes fall to the floor his breath on her face as he locks the door she feels his touch upon her naked skin trying to push him away but he enters in

She see’s the world through different eyes as he lay there a part of her dies and she feels his touch upon herself again though she asked him to stop he takes her again

She hears him shower in the next room happily singing his favorite tune while she lay’s on her bed in a tattered mess her innocence lost

She see’s him smile and gives her a kiss as he says he remembers it was good as this

She sees his clothes with hers on the floor as she feels his touch on her once more

I taste the tears of her shattered pain as he raped her over and over again she hears him profess his love for her as she cringe at the feel of him touching her

She feels him lay there by her side his hand on hers and her pain inside the tears I cry to

Reflect her shame as I realize things will not be the same

I tell a friend I see him stare his disbelief cannot compare to the violation of her trust

The night that monster raped my child

I heard the truth twisted into lies my secret shame before the eyes of all who was

Her supposed family their compassion was but only pretends

My baby will not ever be the same as I see him walk beyond her pain he was not punished they let him go the shame he gave her he gloats for he knows.

VIR WIE DIT MAG AANGAAN

Ek Gesina Cathrina Kenney I.D no XXXXXXXX woonagtig te  XXXXXX  Tel no XXXXX email XXXXX is die biologiesie moeder van ‘Lamb’ gebore 10 Februarie 2008

My dogter se hele lewe is verwoes deur n monster wat sy hande nie vir homself kan hou nie ek is vreestik teleur gestel in die “so called justice” van vandag almal het hulle eie agendas en n pragtige spontane 3jarige dogtertjie word vergeet in die hele gemors niemand gee om oor ‘Lamb’ nie solank almal net hulle mes orals kan inkry my dogter is nie n leeunaar nie en is hopeloos te klein om goeters uit haar duim uit te suig sy is n onskuldige baba wat nog nie eers behoorlik besef wat om haar aan gaan nie my kind is verkrag deur (the savage) en hy is vry gelaat deur n onwaar verklaring wat deur my sister Carol Wolvaardt gemaak is onder dures daar was die hele tyd aan haar gese dat hulle haar gaan arresteer nou gaan n verkragter vry en n kind se lewe is opgemors al wat ek soek is geregtilikheid vir my kind segebreukte lyfie onskuldigheid en vertroue wat in n monster se hande vernietig is my kind is op die oomblik by my skoonma en word elke dag deur haar ouma getroos en gepaai dat die slegte oom weg is en dat hy nooit weer aan haar kan raak nie maar danksy pover speurwerk kan my dogter nie meer gerus gestel word dat sy 100% veilig is en dat die stoute oom nooit weer naby haar kan kom nie ek as ma voel of ek my kind teleur gestel het maar almal se dat ek die gereg sy gang moet laat gaan maar hoe doen n mens dit as daar geen gereg en geregtlikheid is nie? Hoe beskerm n ouer haar kind as die gereg niemand kan beskerm nie? Hoe veilig is ons kinders? So baie kinders word elke dag besteel en die een wat hulle besteel loop vry rond net om sy volgende kind in te palm dan vra almal hoekom hoekom gebeur dit met kinders? Dalk as hulle net hul oe oopmaak sal hulle besef dis deur hul eie toedoen dat dit gebeur dit laat my wonder hoekom het ons n kinder beskermings week? Net vir die eyeblind om ander lande te fool dat Suid-Afrika kamstig omgee want die realiteit is dat niemand omgee nie ek maak dit vandag my lewens doelwit om my kind se verkragter aan die pen te laat ry hy sal nie vry rondloop om nog n kind se onskuld te steel nie

My ma en (the savage) het by ons kom bly vir n naweek ek en my man moes my skoonma huis toe gevat het nadat ons haar bietjie bederf het en vir haar gevat het vir inkopies my skoonma bly naby Pretoria ons het my dogter by haar ouma(my ma) gelos want sy wou bietjie by haar ouma(my ma) wees die kar was toe propvol gepak en ons het vertrek met die wete dat my kind veilig by haar ouma (my ma) en tannie Carol is ons het gery om my skoonma afte laai haar klaar af gelaai toe maak ons gou n draai by my swaer wat woonagtig in Pretoria is met ons aankoms het my voertuig baie gerook en soos n trekker geklink my swear het na my motor gekyk en gese dat my waterpomp gedaan is en dat ek onder geen omstandig hede so kan ry nie ek sal nr1 nie my huis weer haal nie en nr2 my kar sal total en al opak ons het my suster Carol laat weet dat my voertuig gebreuk is en dat ons die volgende oggend hom gaan regmaak en dat ons dan sal terug kom huis toe ons is die saterdag oggend na elke kar parte plek toe waarna ons gese is ons sal net by ford se agente die waterpomp se casing kan kry wat ook gebreuk was en die agente is toe op n naweek ons kan net op n maandag by hulle een kry ek het toe weer my suster Carol gekontak en haar van ons dilemma verwitig ons kar was laat die maandag herstel en dinsdag oggend 4uur het ons by die huis aan gekom die naweek terwyl ons in Pretoria getrand was was ons telke male gekontak deur my suster Carol en die SAPS oor my ma se dronkenskap en oor goed wat my ma gesteel het van my suster Carol ek het die SAPS verwittig dat ek getrand in Pretoria is en dat hulle my ma die trekpas moet gee terug by die huis het ek agter gekom dat van my goedere gesteel was en ek en Carol het my dogter se panty onder die matras gekry waar my ma en (the savage) geslaap het ek het niks daarvan gedink nie want niemand dink dat so iets sal gebeur nie my dogter het toe in die dae wat volg snaakse gedrag getoon en was baie agresief my dogter het geskree as dit donker was en het gewyer om met n af lig te slaap en op n kussing sy het saans so geskree en waneer ons in haar kamer kom is my dogter poedelnaakend in haar kamer aangetref waar sy soos n besetene gil en dit lyk of sy die mure wil uitklim dit het ons lank gevat om haar dan weer te kalmeer ons het my dogter telke male gevang aan haarself vat ek het my dogter afgevat na my pa se huis toe sodat hulle kan probeer uitvind hoekom my kind se gedrag so agteruit gegaan het want elke keur as ek met my dogter praat en haar vra het sy net gese ek weet nie

My twee susters Marie en Carol het met my dogter gepraat in die kombuis terwyl ek in die sitkamer gesit het ek kon elke word hoor wat daar gepraat is Marie en Carol het my dogter gevra wat het gebeur my dogter het die hele tyd vir hulle gese sy weet nie hulle het haar toe verseker dar sy nie raas gaan kry nie en my kind het aan hulle vertel die oom het aan my koekie gevat Marie het haar toe gevra hoe het die oom aan jou koekie gevat waarna my dogter haar vingertjie reguit gemaak het op haar been die hele tyd gedruk met haar vinger en gese die oom het so met my koekie gemaak my dogter het ook aan Marie en Carol gese dat die oom vir haar gese het dat as sy vir mamma en pappa gaan se gaan mamma en pappa haar dood slaan want sy was baie stout Marie het my kind oor en oor gevra hoe lyk die oom waarby my kind gese het ek weet nie Marie het toe oor en oor vir ‘Lamb’ gevra het die oom rooi hare? Het die oom rooi hare? Het die oom rooi hare? Waarby my kind gese het sy weet nie Marie het my kind toe weer gevra het die oom rooi hare soos tanie Carol? My kind het ja gese Marie het my kind dierek daarna gevra het die oom bruin hare soos mamma? My kind het ja gese Marie het my kind daarna gevra het die oom swart hare soos tannie Marie? En my kind het weer ja gese my kind was toe gevra wie is die oom? Waarby my kind uitdruklik gese het ouma se oom toe vra ek my dogter is dit die oom wat saam met ouma daar was en weereens het my dogter ja gese Marie en Carol het voordat my dogter gese het dis die oom van ouma gedink dat dit dalk Quinten is nadat my dogter hulle vertel het dit is ouma se man het ons almal besluit ons moet n manier kry om my ma en (the savage) weer in Krugersdorp te kry om hom aan die pen te laat ry

Ek moes tot my dogter se pragtege rooi lokke afsny want sy wou nie meer soos ‘Lamb’ lyk nie ek mag haar ook nie meer op haar naam noem nie sy is nou bekend as Noenoes die naam wat sy vir haarself gegee het my dogter lyk en reageer nou soos n seuntjie ek het my pragtige baba dogtertjie verloor en n klein baie agresiewe seuntjie in haar plek gekry deur n monster wat nie sy hande tuis kon kon hou nie

Ek is af na n poliesie beampte wat ek ken Sam van Zyl om te vra wat my tedoen staan hy het met my dogter gepraat en sy verklaring word ook aan die brief geheg hy het my verwittig dat ek n mev Paula Terblanche by KBE moet gaan sien en die saak aanmeld ek het vir Sam gevra vir n verklaring van wat my dogter hom vertel het hy het my laat weet hy sal die verklaring vir my gee

Ek as ouer van ‘Lamb’ gaan nie die saak so laat staan nie ek glo aan gereg en geregtlik heid ek is ook n belastings betaaler van ons land en dit is my dogter se grondwetlike reg om teen sulke monsters beskerm te word ongelukkeg het die suid afrikaanse polisie van Krugersdorp my bewys dat daar geen geregtlikheid vir my dogter sal wees nie ek gaan geregtilikheid self vir my dogter kry deur na elke koerant te gaan en my dogter se storie te vertel en n privaat speurder te huur om my kind se saak te ondersoek want heel duidelik is die inspekteer wat huiglik my dogter se saak ondersoek dra nie haar belange op die hart nie ek vra ook aan vir n ondersoek beampte wat bevoeg is om n krimeneel aan die pen te laat ry ek behou die reg voor om enige reg stappe teen die saps en die ondersoek beampte in sy persoonlike kapasiteit in te stel.

Die saps se oor die aand nuus dat kindertjies na hulle moet kom en hulle sal help hoe werk dit my kind het gegaan na die saps en wat het geword my kind is nie gehelp nie hoe verduidelik jy dit julle moet asseblief net in ag neem dat my kind n onskuldige dogtertjie van 3jaar en 3maande is en haar lewe is vernietig my kind was nie veronderstel om ooit deur dit te gaan nie my dogter se lyfie is gebreuk saam met haar vertroue en onskuldigheid ek wil graag weet hoe kan enige mens homself as n mens beskou as hy nie eers die belange van so n klein prinsessie in ag kan neem nie

Ek as ouer was nie eers verwittig dat hulle vir (the savage) vry laat gaan het nie en waste speurwerk is dit?

Ek heg ook aan n cd met n opname tussen my Gesina Kenney, Carol Wolvaard, Edwin Kenney en Andre Volschenk wat  die 2Junie 2011 21h02 opgeneem is nadat ek uit gevind het dat die SAPS vir (the savage) vrygelaat het op die opname is gese alles wat my dogter ‘Lamb’ gese het die dag in my pa se kombuis en hoe hulle die waarheid verdraai het en n vals verklaring onder eed in die hof afgele het.

Die uwe GC Kenney

Caring regards from

Buddy (The Beach Buggy)

And

Me’ (Steve Heath)

Please send your comments and opinions to: steve@buddyandme.co.za

Please note that all comments and opinions on the ‘Buddy and Me’ blogs and website are those of Steve Heath and not those of the sponsors to the ‘Buddy and Me’ project.

You can leave a response, or trackback from your own site.